专业歌曲搜索

Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan) - Kurt Darren.lrc

LRC歌词下载
[00:00.00] 作词 : Kurt Darren
[00:02.97]O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
[00:06.74]Die rivier is vol, my trane rol
[00:11.28]'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê
[00:14.70]Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie
[00:18.63]O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
[00:22.74]Die rivier is vol, my trane rol
[00:27.20]'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê
[00:30.53]Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie
[00:35.09]Ek wens ek het vlerke soos 'n arend
[00:39.05]Dan vlieg ek maar verewig oor die see
[00:43.02]Dan vlieg ek na die arms van my moeder
[00:46.93]En daar sal ek bly tot die dood
[00:50.50]O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
[00:54.39]Die rivier is vol, my trane rol
[00:58.87]'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
[01:02.33]Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie
[01:06.23]O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
[01:10.32]Die rivier is vol, my trane rol
[01:14.79]'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê
[01:18.16]Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie
[01:22.67]Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie
[01:26.73]Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen
[01:30.66]Dan vlieg ek na die arms van my moeder
[01:34.54]En daar sal ek bly tot die dood
[01:38.11]O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
[01:42.09]Die rivier is vol, my trane rol
[01:46.44]'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê
[01:49.90]Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie
[01:53.86]O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
[01:57.91]Die rivier is vol, my trane rol
[02:02.38]'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê
[02:05.77]Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie
[02:23.69]O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
[02:27.72]Die rivier is vol, my trane rol
[02:32.07]'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê
[02:35.52]Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie
[02:39.51]O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
[02:43.59]Die rivier is vol, my trane rol
[02:47.91]'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê
[02:51.37]Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie
[02:55.34]O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
[02:59.41]Die rivier is vol, my trane rol
[03:03.84]'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê
[03:07.22]Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie
[03:11.80]'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê
[03:15.22]Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie
文本歌词
作词 : Kurt Darren
O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie
O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie
Ek wens ek het vlerke soos 'n arend
Dan vlieg ek maar verewig oor die see
Dan vlieg ek na die arms van my moeder
En daar sal ek bly tot die dood
O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie
O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie
Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie
Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen
Dan vlieg ek na die arms van my moeder
En daar sal ek bly tot die dood
O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie
O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie
O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie
O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie
O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie
'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie