[00:00.00] 作词 : Kurt Darren[00:02.97]O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe[00:06.74]Die rivier is vol, my trane rol[00:11.28]'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê[00:14.70]Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie[00:18.63]O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe[00:22.74]Die rivier is vol, my trane rol[00:27.20]'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê[00:30.53]Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie[00:35.09]Ek wens ek het vlerke soos 'n arend[00:39.05]Dan vlieg ek maar verewig oor die see[00:43.02]Dan vlieg ek na die arms van my moeder[00:46.93]En daar sal ek bly tot die dood[00:50.50]O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe[00:54.39]Die rivier is vol, my trane rol[00:58.87]'n Bokkie wat vanaand by my wil lê[01:02.33]Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie[01:06.23]O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe[01:10.32]Die rivier is vol, my trane rol[01:14.79]'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê[01:18.16]Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie[01:22.67]Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie[01:26.73]Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen[01:30.66]Dan vlieg ek na die arms van my moeder[01:34.54]En daar sal ek bly tot die dood[01:38.11]O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe[01:42.09]Die rivier is vol, my trane rol[01:46.44]'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê[01:49.90]Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie[01:53.86]O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe[01:57.91]Die rivier is vol, my trane rol[02:02.38]'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê[02:05.77]Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie[02:23.69]O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe[02:27.72]Die rivier is vol, my trane rol[02:32.07]'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê[02:35.52]Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie[02:39.51]O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe[02:43.59]Die rivier is vol, my trane rol[02:47.91]'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê[02:51.37]Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie[02:55.34]O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe[02:59.41]Die rivier is vol, my trane rol[03:03.84]'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê[03:07.22]Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie[03:11.80]'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê[03:15.22]Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie